|
Top: World: Afrikaans: Samelewing: Godsdiens: Christen:
| This category in other languages: | | |
| Arabic (67) |
Bosnian (3) |
Catalan (111) |
| Chinese Simplified (24) |
Chinese (237) |
Croatian (300) |
| Czech (115) |
Danish (1,062) |
Dutch (1,742) |
| English (78,367) |
Esperanto (52) |
Farsi (2) |
| Finnish (70) |
French (2,012) |
German (3,643) |
| Greek (74) |
Hindi (10) |
Hungarian (67) |
| Indonesian (62) |
Italian (1,236) |
Japanese (1,570) |
| Korean (16) |
Kurdish (4) |
Lithuanian (55) |
| Malay (2) |
Norwegian (205) |
Polish (856) |
| Portuguese (539) |
Romanian (697) |
Russian (1,557) |
| Serbian (50) |
Slovak (28) |
Spanish (1,983) |
| Swedish (1,473) |
Thai (15) |
Turkish (31) |
| Ukrainian (67) |
|
- AnTWoord - Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
- Blye Versekering - Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
- Calvinistiese poslys - Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
- Church Zone - M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
- CUM Books Online - Katalogus van Christelike boeke en musiek te koop.
- CUM Bookstores - Christelike Uitgewersmaatskappy. Tweetalige portaalwerf.
- Die Gelofte - Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
- Dominee.co.za - Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
- Door of Hope - Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
- Draaipunt - [Flash nodig] Afrikaanse christene in Londen, VK wat die Free Church of Scotland daar bywoon. Inligting oor sendingaksies en jeuggroepe.
- Eagles Nest Ministries South Africa - Louis en Annatjie de Kock, pastorale sielkundiges vir enige soorte emosionele probleme.
- Elkana - Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
- Esra Instituut - Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief.
- Geanker in Christus - Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
- God-forum - Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
- Groepkursus oor 1 Johannes - Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
- Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen - Allerlei geloofsartikels.
- Herleef by Brownsville - Oorsig oor die herlewingsgebeurtenis wat in 1995 in Pensacola, Florida, VSA plaasgevind het. Met foto's en artikels.
- 4Him - Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
- Jakob Lorber - Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
- Jesus wie? - Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
- Kan ons nog in Adam en Eva glo? - Dr JR Visser se Afrikaanse artikel op die Nederlandse werf van die Centrum voor Bijbelonderzoek.
- Kruispad - Christelike portaal vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon en werk. Afrikaanse kerkaktiwiteite oorsee.
- Kwasizabantu - 'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
- Melaatse-sending - Kontakbesonderhede en ander inligting.
- My Alles is In en Uit Sy Hoogste - Dirk Muller se reeks artikels oor die openbaring van die mens van die sonde, van die antichris en van die Christus.
- Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit - Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting.
- Om God persoonlik te ken - Die "Four Spiritual Laws"-pamflet in Afrikaans.
- Op die Snykant - Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
- Openbaring van Johannes - Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
- SA Christen - Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
- Sermoen - Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
- Truth Exposed - Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
- Visnet - Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
- Voice of Prophesy Bybelskool - Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
|
|